Bydraers: A-Z : L

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

L J Onherroeplik L J Onherroeplik


HAT - "waaraan niks meer verander kan word nie;beslis". Dis wat onherroeplik is...LJ Onherroeplik, my Woesnaam , net ek en sy weet waaroor dit gaan.Ek skryf nie regtig nie, eintlik glad nie. Ek is nie 'n digter nie. Iemand het eendag vir my gese met...



L. Gagiano L. Gagiano


Vir Anine Johan Peet (Ek doen nog elke dag 'n Reality Check! xxx) En vir hom.



L. Theron L. Theron


Gebore 1975 in Randfontein. Wen my eerste dig kompetisie met KOMSAT, waarin my gedig "Vrede ... Vriendskap ... Verdraagsaamheid" in die bundel "Vrede sluiten wegen openen" gepubliseer word. Ek skryf so aan en af, maar het eintlik baie lanklaas geskryf, totdat die gogga weer gebyt...



Laatnag Laatnag


Hallo daar! Ek is seker julle sal almal met my saamstem, dat hierdie, WOES lekker is! Sien uit na al die hartswoorde wat ek híer gaan teëkom! Ek behou alle kopiereg.



Laci Laci


Ek het die gedig 'PA VAN 'N GEBROKE WESE' geskryf namens my liefste dogtertjie. Die gedig handel oor (sonder om intieme detail weg te gee) 'n traumatiese insident wat sy saam met haar pa beleef het tydens 'n besoek aan hom. Ons is reeds jare terug geskei,...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  44 45 Laaste ›


Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar