Bydraers: A-Z : M

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Myra Lochner Myra Lochner


My passie vir skryf kom reeds vanaf kindsbeen af. Vir my is dit soos asemhaal. Woorde vra om georden te word, beelde om vertolk te word. Ek moet myself dwing om NIE te skryf nie! Grinnik. My grootste passie is egter om vir God lief...



Myself Myself


35 jaar oud het my eie idees van die lewe en sukkel om staande te bly as christen het baie foute gemaak in my lewe, is nie baie intellegent nie en ly aan argora fobie wat dit baie moeilik maak om met vreemdes te kommunikeer....



MYSTICAL.INFERNO MYSTICAL.INFERNO


Hello aan almal. My naam is Chris. Ek is gebore in die ou Transvaal (nou vir 'n paar jaar bekend as Gauteng of andersins 'GANGSTERS PARADISE') Ek is nou 26-jaar oud en het sowaar eers 2-jaar terug ontdek ek het 'n talent om te skryf.....eish...



Mystique Mystique


Wat ek skryf kom uit my hart. Meestal is dit hoe ek voel en hoe ek dinge ervaar. Soos Ʊ tipe uitlaat klep. Dit maak nie altyd sin nie maar dit laat my beter voel. Ek is die tipiese vrou wat als emosioneel ervaar...en meestal...



Myth-N Myth-N


Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. ~ Blaise Pascal



‹ Eerste  < 59 60 61 62 63 64 65 66 >  Kies vir my 


ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar