Wel ek is ek .... amateur filosoof...realis...dromer ...soms ook ontnugterde ...'n pa, gewese eggenoot) en sommer net ek..... o ja en ek vrek oor die karoo :-) ...Gewis dis alles net 'n grap ons speel in 'n komedie mee geblinddoek deur 'n lanferlap wat selfds...
Ek geniet dit om ander mense se gedigte en stories te lees meer as om dit self te skryf. My verhaaltjies maak nie altyd sin nie maar dit is my eie en ek behou kopiereg op die deurmekaarspul. Miskien beteken my woorde tog iets vir...
My naam is Henrico Kumutu, gebore en getoë in Oudtshoorn in die Klein Karoo. Ek hou van gedigte dit vertel 'n unieke storie en dit gee aan 'n persoon die kans om 'n boodskap oor te dra, selfs vir die introvert. Wil graag in die...
Iets beter as vermaak of advertensies, iets prysloos wat ek kan deel sonder rykdom of sosialisme. n Reg en n voorreg om n talent te kan deel.
deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.