Regspraktisyn, berader, hokkie doelwagter afrigter , studie-tutor en Christelike jeugdienswerker woonagtig in die Bosveld. Het dig by die 200 gedigte waarvan meeste deur mensies met wie ek werk geinspireer is... Bekend as die onsigbare man, omdat Hy my agter die skerms, weg van die kalklig...
Die foto heelbo is van 'n baie seldsame grootpens plant. Dit groei in die suide van Ethiopie in 'n WOESteny. Dit is 'n woestyndruif met naam Cyphostemma betiformis. My eie plant word al vir meer as dertig jaar vertroetel. Die foto links is van Cyphostemma...
Aan al die lesers, ek skryf kort, eentonig en eintlik net vir haar. Lekker dag, of nag, of oggend. My gunsteling gedig is Hou net jou held vas. Ek love Losves se werk en Nardus ook, Misjel en Alti( sy het regtig treffende, lokkende titels)....
Gebore en getoë op die Hoëveld. Gematrikuleer aan die Hoërskool Florida in 1970, voete gestamp in die Staatspresidentswag (1971) en daarna die wêreld vol gewerk. Ek bly tans in Namibië omdat dit vir my die plek is waar ek verder kan sien, mooier kan hoor en...
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.