Bydraers: A-Z : O

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Oom Paul Oom Paul


Ek is die poet. Wat jou ma jou sal belet by.Ek skryf meestal oor die liefde, als is denkbeeldig en verwys nie noodwendig na gebeure of na persoon nie. Al my skryfwerk se kopiereg is myne, moenie dat ek jou vang plagiaat pleeg nie. ek...



Oom Willem Oom Willem


EK IS `N 71 JARIGE PENSIOENARIS, ONLANGSE WEWENAAR EN SPANDEER DIE MEESTE VAN DIE TYD OP MY REKENAAR MET SKRYFWERK, EN WIL GRAAG MY WERK MET ANDER DEEL. MY E-POS ADRES IS:   willemjacj@iafrica.com EN LEES GRAAG ANDER SE E-POS SKRYFIES. AS ONLANGSE WEWENAAR IS DIE...



OomHans OomHans


OomHans se gedigte is gevoed uit sy siel en hy deel dit graag met sy vriende wat kan verstaan en altyd kan saam lag en, dan ook, saam huil. Geniet die werk en deel julle gevoelens daaroor saam met my ...........



OomJors OomJors


Man, Pa, Seun van die Kaapse Vlakte. Huidiglik in Gauteng met die mooiste vrou van Steinkopf. Leer nog steeds elke dag, en aanskou die wonders in woorde.



OomWolf OomWolf


Ek is 'n danser en werk op 'n Cruise Liner - tans in die Carribbean vanuit Galveston, Texas. Ek het voor dit vir Cape Town City Ballet (destydse CAPAAB) gedans. Ek 'woon' tans in George (gaan huis toe einde Mei vir 'n paar maande) en...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my 


Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar