Ek het 3 kinders van my eie en 'n pleegseun.Ek is 'n baie trotse ouma van 2 seuntjies,1 dogtertjie en nog 2 dogtertjies van my pleegkind.Getroud met 'n wonderlike man vir amper 30 jaar.
Hallo, Ek is 38 jaar oud en woon in Alberton . My kortverhaal "Ouderdom is nie kinderspeletjies nie" is pas aangewys as 2e plek in die kategorie Nuwelingskrywers in die ATKV Woordwoekeraars se jaarlikse skryfkompetisie. Verder het ek in 1996 'n kortverhaal in die destydse Voorligter...
Wie is ek? Soms weet ek, soms twyfel ek. Vrou, moeder, ouma,tuisteskepper, vriendin, kind van God. Diep in my, eintlik net normale vrou, met hoogtes en laagtes elke dag wat my lei om stil te word en myself te vind tussen die gewoel van alles...
My oupa word hierdie jaar 85 en hy het altyd 'n storie om te vertel. Hy is 'n grys, wyse, Godvresende man; wat sy lewe lank hard gesweet het. Hy is huidiglik bedlêend, maar ek weet hy gaan nie op sy rug bly nie. Hy...
Ek is Louis Jacobus Hurn, 'n pensioenaris wat in Durban woon, alhoewel ek in Roodepoort, Mafeking en Pretoria opgegroei het. Ek is 'n musikant en tree meesal op by die Senior Burgers Oorde hier in die Durban omgewing, sonder vergoeding. My ernstige stokperdjies is Musiek,...