Ek staan bekend as Oupa Teddiebeer vir die luisteraars van Radio Weskus, waar ek en my beterhelfte Mamma Teddiebeer die na-nag program hanteer. Ons is vir 4 nagte/oggende van 00h00 tot 03h00 op ,die lug waar ons die mense met kwinkslae, en musiek bedien. Jy...
Henry Norris (65) Skryf poësie (Mal oor sonnette) en kort kort verhale(A4). Ek het al my kop gebreek om uit te pluis waarom enige mens op aarde R50000 vir 'n renoster horing sal betaal.
Ek het all die jare so 'n bietjie geskryf...dalk hou iemand hier ook van dit
Dagse! Net in geval julle wonder, ek is die ou-kerel van Louis Longdrop. Hy kry sy skryfkuns van my en vir die res kan ek nie verantwoordlikheid neem nie, want hy is meer "handsome" as ek. As 'n produk van laat Baby Boomers, het ek...
"Gister was goed, vandag is beter en môre sal die beste wees."~Anoniem Om jou gedagtes te orden is geen kuns nie, maar 'n absolute noodsaaklikheid. Om jou ervarings, idees, konsepte en manier van dink uit te druk is ook nie 'n kuns nie, maar 'n...
deur neels claasen
n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan