Bydraers: A-Z : O

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Obscura Obscura


Ek is 'n doodgewone vrou, wat al 'n lang pad geloop het... 'n Paar klappies van die lewe gekry, 'n hele paar keer maar weer opgestaan en deur die Here se genade aangegaan... Ek is verloof aan die wonderlikste man, wat die wereld vir my...



ockert ockert


Hi almal. My lewe is musiek. n Gemiddelde kitaar speler, maar geniet dit baie. Doen my siel goed. Verder hou ek van n goeie boek. En dan natuurlik geniet ek sport.



Odette Joubert Odette Joubert


Hallo!!! Baie welkom by my eie persoonlike blad op WOES!!! Ek is gebore in die Vrystaat, het in Kroonstad gematrikuleer en toe in Johannesburg gaan swot. Dit was vir my great, want die stadslewe is vir my baie lekker!Het my graad in Oudiovisuele Produksie Bestuur...



Oelanie Oelanie


My hele lewe lank droom ek al om 'n boek te kan publiseer - maar nooit besef hoeveel harde werk dit is om woorde bymekaar te sit en sinne te vorm nie. Maar soos die Woes bladsy wys - dit is 'n plek om drome...



OK Netiman OK Netiman


Ek is maar net 'n 47 jarige doodnormale vervelige gesinsman, gebore as 'n kreef dus is familie,gesin en verhoudings vir my van uiterste belang. Ek glo in Jesus Christus as my verlosser en Heer en poog om sy waardes elke dag in my lewe uit...



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  8 9 Laaste ›


Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar