Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Pollop Pollop


Pollop is ouboet se naam vir my, saam met sy klingel uit kleintyd se dae "polpiena van die plaas met haar tande soos 'n haas". My regte naam is Gerda vir die wat 'n e-pos wil stuur. Ek skryf amper uitsluitlik in Afrikaans, was kleintyd...



Pollop1 Pollop1


Ek het oorspronklik op Woes as Pollop begin skryf bietjie langer as drie jaar gelede... gaan kyk gerus daar na die res van my verse. Intussen het ek 'n bundel ook uitgebring, 'Lywe wat losgekom het' onder my eie naam Gerda Fourie in Mei 2010....



POLS POLS


pols is die woorde wat deur my are klop die manier om my emosies te wys in wat ek op daardie oomblik skryf klop...klop...klop... hou my dop!!!



pomegranate pomegranate


Ons leef in 'n wereld waar ons van kleins af gebombardeer word dur die media. Gebombarbeer met praatjeis en prentjies van wat die wereld en ander mense van ons wil he. Prentjies en praatjies van wat ons veronderstel is om te wees. Hierdie sosiale indoktrinasie...



Natosha Coulson Natosha Coulson


Ek is maar net lief vir gedigte skryf en al is dit nie baie goed of fantasties nie skryf ek maar net hoe ek voel op daai oomblik. Ek het 2 bokse vol gedigte onder my bed wat ek tot dusver gerkryf het. Laat weet...



‹ Eerste  < 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar