Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Pappa smurf Pappa smurf


Wel waar sal ek begin ? Normale Afrikaner Boerseun 6voet 4 in my sokkies drink yskoue bier vir die dors braai vleis vir die honger en ook om die bure se monde te laat water. Ek het so 3 jaar terug begin skryf en in...



Parmant Parmant


Ek wil in geen kompetisies deelneem. Maar al wat ek wel wil doen is om, dit wat ek voel, hier vas te lê. Dit wat ek skryf is absoluut wie en wat ek beleef.



parra mistiek parra mistiek


Daar is mos deesdae so baie parras. jy kry parra militeres, parra medici, parra lovers en dan is daar nou ook parra mistiek.



Pastoor Pastoor


Ek is 'n verteenwoordiger vir 'n industrielemaatskappy in Gauteng. Werk baie hard om suksesvol te wees. Is 'n Ouma van twee kleinkinders. Is lief vir Afrikaanse musiek. Geniet dit om kreatief met my hande te wees en ek verf graag koffieblikke vir ekstra sakgeld. Ek...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar