Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

PotBeker PotBeker


'n Nuwe dag het aangebreek



Potskerf Potskerf


Daar word beweer dat hoe ouer jy word, hoe minder word jou drome en hoe meer word jou herinneringe. Ek is 'n vryskut Kommunikasiekonsultant en Skakelwese spesialis van beroep. Ook vrou en trotse ma van 2 groot uitgevrete manne. My herinneringe het my nou so...



Pottebakker Pottebakker


Ek is nie die pottebakker nie - ek is maar net die klei. Ek wil lewe - die lewe gewende is Hy. Ek is 'n Afrikaanse girl wat haar voetspore op die oomblik in Duitsland los. Getroud met die beste en mooiste Duitser maar hou...



Pous Papenfoes Pous Papenfoes


Dit wat mense laat tiek fassineer my grensloos - ons lewensfilosofie, geloofsoortuiginge, kulturele identiteit, ons blindelingse navolging van stereotipes. Van buite die boks blyk ons goed banaal vir mekaar te wees, terwyl ons almal op ons eie manier voortbeur (of -ploeter) om uit te vind...



Premwiel Premwiel


Ek het my digeksamen gedop, halsoorkop moes in die hoek sit met "Dunce" op my kop Gaan maar hierond bly en 'n plannetjie kry van hulle wat weet hoe die vurk in die hef steek Plagiaat is 'n euwel maar ek sal bly wees as...



‹ Eerste  < 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 >  Kies vir my 


drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar