Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Paula B Paula B


Ek is soms moeg & moerig Ek is vol van vuur en vlamme wat brand en lek - lek hoër en  hoër wat brand en vlam Ek is level-headed en linkerbrein Ek is ‘n skrywer in my hart in my pen op papier Ek loop...



paula van der merwe paula van der merwe


Aan die wat altyd hande vashou, vir die regte redes: Die dinamika van leef,letterkunde,kuns,liefde en inspirasie. Ek sal altyd alles gee en nooit opgee nie. Vir die wat vervalle bly in skoonheid en nooit ophou droom nie. Amen.



Paula-Christine Paula-Christine


Ek skryf gedigte van omtrent 15 jarige ouderdom. My gedigte is meestal donker en morbied. Ek kan net skryf as ek intensie emosie ervaar. Meeste van my gedigte kom dan ook van diep binne in my wese, my ervarings, my verlede en hede. My pa...



PaulE PaulE


Ek is nie eintlik 'n skrywer nie, maar kry nou en dan 'n idee wat ek dan op uitbrei. Hoop die skrywes word geniet!



Paultiaan Paultiaan


Baie bly dat ek Woes raakgeloop het. Skryf al sedert my studentejare. Daar was vele woelinge in my lewe en dit het in ‘n groot mate my skrywe beinvloed. Iemand belangrik het lank gelede beweer dat skryf 90% perspirasie en 10% inspirasie is. In my...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar