Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

peet steyn peet steyn


maak kos vir n lewe en skryf om te survive n vierkeer ontmoet kennis van my het gese skryf haastig want die wereld het nie tyd vir jou nie dan maak ons so enige kritiek is welkom se wat jy wil as ek nie daarvan...



Pen van n pelgrim Pen van n pelgrim


Ek is 'n introvert en ook 'n diep denker. Ek hou van kuns, biblioteke, ballet, alleenwees, stilte en sielkunde en om alles te analiseer tot in die kleinste detail om sodoende die groter prentjie van die lewe te kan verstaan. Ek het het eers op...



penin die hand penin die hand


18 jaar oud en woon in die hartjie van die karoo.skryf was nog altyd een van my grootse passies.onthou hoe ek op skool my vriende se opstelle vir hulle geskryf het.geniet toneel vreeslik baie en het in st 9 my debuut as aktrise gemaak by...



Penny Pye Penny Pye


ek is 'n wegkruiper. 'n great pretender. met baie maskers in baie laaie waaragter ek skuil... alle skribbels wat ek hier plaas, is my eie werk en woorde en ek is arrogant genoeg om te reken dis goed genoeg vir kopiereg ...



‹ Eerste  < 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar