Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Penskilder Penskilder


 Ek druk my opgekropte gevoelens in my gedigte uit. Dit maak nie altyd sin nie, maar dit is hoe ek is- Ek maak nie sin nie. Dit is my manier om oor gedagtes te "praat" wat my pla.



Pepervreter Pepervreter


As jy dit toelaat sal ek 'n gat in jou hart brand... Met woorde sal ek jou laat struikel... Ek hou nie liefdesonderwerpe nie... Maar ek is warm, vuurwarm soos in rooipeper warm...



Pepi Pepi


2013 lê alweer om die draai en as ek elke dag die Berg so voor my sien opdoem op die N1, wens ek ek kon die tyd laat stilstaan, maar helaas! Tyd glip soos water deur my vingers... Kommentaar word waardeer (indien ek tyd kry...



Perd Perd


Ek is nie 'n nice mens nie. Ek is sosiopaties, borderline obsessief-kompulsief, en ek dink altyd ek is beter as ander mense. Ek skryf want dit is al manier wat ek het om te se wat ek voel. Ek weet my gedigte is nie amazing...



Perdita Perdita


My sommer-net gedig moet rym En jy sal weet wat is my luim Dis vol van menswees dinge Al klink dit na skewe kringe



‹ Eerste  < 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar