Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

perelduiker perelduiker


As n man leer om sy asem op te hou, en te duik, kan hy sonderlinge skatte ontdek. Ek het geleer. Perelduiker.



PerelseKlong PerelseKlong


Goeie Dag! As ons kortpad kies na wie ek is sal ek alleen se dat ek Afrikaans groot geword het in Paarl maar oor die laaste klompie jare hoofsaaklik Engles gelewe het. Toe ek onlangs besluit om aan die skryf te raak het ek byna...



perelvrou perelvrou


Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die...



PERISOS PERISOS


My naam is van die Griekse woord Perisos afgelei wat “oorvloed” beteken. Dit het besonderse betekenis, aangesien Jesus, in Johannes 10: 10, die woord gebruik met verwysing na ’n lewe in Hom - ’n lewe van oorvloed. Die King James Bible stel dit so: “I...



Pers Heks Pers Heks


My naam is Natasja de Beer. Ek skryf al 'n geruime tyd, maar was tot nou toe nog nie gereed om my werk te deel nie. Ek het in die Vrystaat grootgeword, baie rondgeswerf en uiteindelik in Port Elizabeth rus gevind. Ek is meestal baie...



‹ Eerste  < 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar