Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Roxy Roxy


Ek is Roxy, 'n afgetrede dame wat nou eers die geleentheid kry, na jare se werk om rond te speel met gedigte. Ek doen dit eenvoudig omdat ek dit baie geniet. Ek was 'n data toevoere dame in die bank en is tans ouma van...



Roz Roz


My passie vir woorde lê vasgevang in die volgende uittreksel van Jak de Priester se digbundel - Heuning uit die mond: "Woorde is soos heuning uit die kom van die mond.  My woorde is jong woorde, soet woorde" - Jak de Priester. Om te dig...



Rozanne Rozanne


Ek skryf gewoonlik my gedigte as ek hartseer of depressief is. Musiek en gedigte is my passie. Ek is van die mooie kaap en woon saam met my liefie in ons eie nessie. :-) Ek is mal oor die natuur en verskriklik mal oor katte en leeus en tiere...



Rozelle Bantjes Rozelle Bantjes


Ek is 'n Steenbok en 27 jaar oud, het Sosiale Wetenskappe gestudeer en werk as Fondsinsamelaar vir 'n groep ouetehuise. Dis vir my baie lekker om te skryf - kan nie daarsonder! Ek het 'n jeugverhaal geskryf getitel Spieelbeelde & Legkaartstukke. 'n Ander naam waaronder...



‹ Eerste  < 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 >  Kies vir my 


Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar