Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

RRyke RRyke


Dagsê! Ek maar net 'n jong skrywer wat my liefde vir skryf met ander wil deel. Ek hoop julle geniet my verse en en lewer kommentaar daarop sodat ek, nes die bestes, hulp daaruit sal vind om te floreer na 'n digter van formaat. Indien...



Rss Bielderman Rss Bielderman


Ek skryf met die hoop dat elkeen wat my gedigte lees 'n boodskap daaruit sal kry. Die lewe bring soms vir ons 'n paar moeilike tye maar dis wat ons van die lewe maak wat ons karakter en persoonlikheid vorm. Ek is self deur 'n...



Ruan Smit Ruan Smit


Apteker werksaam in Gauteng. Mal oor mense, musiek en skryf graag as tyd my toelaat. Skryfwerk word deur die lewe voorgestel. Soms is die wyse van voorstel swaar en hartseer. Die werk is my eie so moet dit asseblief nie kopieer nie. Groete en geniet...



rubymist rubymist


"Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen..."



RUDI COETZER RUDI COETZER


Monumentale emosionele werke. alle monumente is nie mooi nie. gedigte gaan oor gevoel. geinspireer deur ervaring,observasie,opinie. geinspireer deur liefde. en pyn. begeerte. jaloesie. woede. revenge. whatever. wie skryf nou rerig n gedig wanneer jy happy is?... gedigte is iets waaroor jy selde dink. dit spring...



‹ Eerste  < 19 20 21 22 23 24 25 26 27 >  Kies vir my 


Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar