Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Rudi Prinsloo Rudi Prinsloo


Ekke hunker skugter na iets.......ewe droom verlore is ekke op 'n soeke...dalk eerder 'n reis van ervaringe...so deel ek stu ...stuk elke keer 'n bietjie van my siel...sonder om hom te verkoop... maar net te deel....vol hoop en afwagtinge en teleurstellings maar ook liefde lag...



Rudibez Rudibez


Dis die diepste seer, wat die beste in n mens laat uitkom.Veral as jy skryf.



Rulien Grobler Rulien Grobler


Digter, sê jy? Skrywer? Nee, sê ek. Net iemand wat die reën se hand vat en vrolik dans, en dit dan wil neerpen om 'n tikkie van die ontvlugting te probeer vasvang. Iemand wat die son se opkom en ondergaan wil vasvang in ewigheid, en...



Rut Rut


Hulle noem my Rut. Lank was daar droogte in my lewe. Kleintyd drome is vervang deur grootmens realiteite. Lank het ek koringare gedurende die droogte opgetel tot een heuglike dag. Die dag toe Boas omgedraai het. Die eerste uitvloeisel was natuurlik Hoogliedere maar nou …....



‹ Eerste  < 20 21 22 23 24 25 26 27 >  Kies vir my 


As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar