Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Ram89 Ram89


Ek het begin dig net om my kop skoon te kry en toe begin ek grawe en vind hierdie wonderlike wereld van woorde waarmee ek kan speel. Meeste van my gedigte het 'n koneksie met 'n persoonlike ervaring en dit was en is nie altyd...



Rambo919 Rambo919


Meeste gedigte is in engels... dalk omdat dit meer woorde het om mee te speel. Onlangs meer gesentreer as tevore, minder deur populere emosievloeiengs beinvloed. Hou van meer van gekompliseerde musiek soos blues en ouer rock/metal.



Rammstein Rammstein


My naam is Hans,Hans Rammstein. Ek is duidelik nie van die planeet nie.Ek skryf oor alles wat aangaan rondom my. Stories kom van daaaar af. Gedigte vloei sommer net uit my brein. Moes eers ouer word voordat die neerpen gogga my aan die ore gegryp...



Karen van der Merwe Karen van der Merwe


Dit het my nogal lank geneem om te besef dat skatte nie noodwendig hoef te blink nie.  Dat dit nie altyd in die vorms van diamante en smaragte of gladde perels voorkom nie.  Ek onthou nog hoe ek as kind kon droom oor hoe my...



 < 1 2 3 4 5 6 7 >  Kies vir my  25 26 Laaste ›


Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar