Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Rinx Rinx


Ek kom van eg Afrikaanse huis. Kinders van ses. Drie seuns en Drie dogters. Ek onder andere is die mal enetjie in die famielie. Ek laat wenkbroue lig en laat hulle ook lekker lag.Ek dag eers ek gaan net katte he, maar toe word ek...



risë risë


Ek hou van wind en lag en kos en mense, en ek glo dat hoop die belangrikste bestanddeel vir lewe is. Vir my is gedigte die verpersoonliking van hoop, want dit is oomblikkies van skoonheid wat uit die windeverwaaidheid van lewe groei. Ek dink dat...



Riska Riska


Ek is maar net n mens wat n manier ontdek het om woorde te gebruik om alles wat negatief is te verslaan. In elke gedig wat ek skryf gan my hart en siel partymel tot trane. Ek probeer so veel as moontlik die goed in...



Rissie Rissie


Ek skryf want dis vir my ongelooflik lekker en dien ook as terapie vir "daai dae". Skryf al vandat ek kan onthou en as ek kan sit ek pen op papier tot my vingers nie meer die pen wil vashou nie.



Rissiepit.Haiku Rissiepit.Haiku


Rissiepit.haiku: Die Afrikaanse haiku woordeboek. Een van die skryf hulpmiddels wat ʼn Japannese haiku skrywer (haijin) tot sy/haar beskikking het, is die saijiki (sigh-gee-key), ʼn haiku woordeboek. Dit is lente en die haijin voel die behoefte om sy emosies te weerspieël. Voordat hy sy roetine...



‹ Eerste  < 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 >  Kies vir my  25 26 Laaste ›


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar