Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Roelof E le Roux Roelof E le Roux


Jong Afrikaanse student met 'n siel vir digkuns. Hier om myne te deel...



Roes Roes


Hy, ek is Roes. moenie vra hoekom nie maar dit het niks met my haarkleur te doen nie. My gedigte is my uitkom en wegkom. Die erkenning van my gevoelens en soms my kans om te skree sonder om iemand seer te maak. Ek glo...



Rohan Stadler Rohan Stadler


Behoort als in my kop op papier? Woordjies wat behoort in my oog, in my kamer in hoekies en rakkies... Persepsies wat behoort waar my hart moet wees... Gevoelens, en denke, en wense, en drome wat behoort aan sonlig of die sterre... Daar hoort nie...



‹ Eerste  < 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 >  Kies vir my  25 26 Laaste ›


VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in diƩ boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar