Bydraers: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Ronelle Linde Ronelle Linde


My naam is Ronelle Linde.  Ek is getroud met die wonderlikste man, Pieter en het  twee energieke seuns, Hardus en Tokka.  Ek het begin gediggies en stories skryf toe ek ongeveer dertien was.  Die gedigte was meestal maar vir vriendinne se kerels en die stories het...



RonNag RonNag


Baie gelukkig getroud met 'n wonderlike man wat die Here vir my gestuur het.  Ek is so dankbaar dat hy in my lewe is. Ons gaan besigtig gereeld die land se pragtige besienswaardighede....dis waar ek gewoonlik my inspirasie vandaan kry om te dig.  Het onlangs 'n...



Rooi-roos Rooi-roos


Gedigte is vir my baie lekker om te skryf en ek geniet dit. Dit is ook 'n manier om van frustrasies, pyn en hartseer te vergeet deur dit neer te lê op papier. Gaan lees gerus my Engelse gedigte ook by www.mabooki.co.za. Kommentaar sal waardeer...



Rooiborsduif Rooiborsduif


Goeiedag aan die Afrikaanse ondersteuners, lesers, praters en voorstaners! Oorspronklik is ek van die Engelste deel van ons liewe land, Kwa-Zulu Natal. Dis in daardie Middelande wat ek besef het hoe 'n kosbare en ryk taal ek praat. Ek is bevoorreg genoeg om tans te...



Rooibossie Rooibossie


Ek is maar 'n doodgewone vrou wat skryf wat in my gedagtes kom. Wanneer ek hartseer is, skryf ek dit uit my sisteem uit. Die inspirasie kom gewoonlik in die middel van die nag, dan skryf ek 'n hond uit 'n bos. Die volgende oggend...



‹ Eerste  < 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 >  Kies vir my  25 26 Laaste ›


Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar