Bydraers: A-Z : V

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Veertjie Veertjie


Ek kan oor baie dinge nie regtig praat nie, nou kom stort ek die woorde hier op my rekenaar se skerm uit ...  En ek is nuut in die ding, so hanteer my brose pogings asb. versigtig.



Veldblommetjie Veldblommetjie


Ek is maar nog net 'n kind.  'n Kind wat al deur diep waters gegaan het maar wat deur alles nog steeds behoue gebly het deur genade van ons Hemelse Vader. Dis soms moeilik om emosies in woorde om te sit maar tog as mens...



Vellies J Barnard Vellies J Barnard


Kind van God. Gebore in Klerksdorp op 25 Julie 1968 onder nooiensvan Jacobs. Woon in Klerksdorp tot en met Mei 2001. Verhuis na Rustenburg en steeds hier woonagtig. Getroud met Pieter Johannes Barnard en ouers van twee seuns. Zane en Zühann Barnard. Huweliks herdenking 1988-10-08....



verbalkint verbalkint


All "gedigte" is eintlik lirieke vir die Afrikaanse musiek wat ek maak.  Hou dit asb in gedagte.



Verdoes Verdoes


Ambagsman, ingenieur, boer bouer, fotograaf, christen dromer, skrywer, digter 'n man vir Heleen, pa vir ons seun, oupa van twee, dit probeer ek wees. Maar as jy my pogings lees sal jy gou kan sien ek's nie 'n digter- ek koester net die woorde.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  13 14 Laaste ›


Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar