Bydraers: A-Z : Y

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Yolandie Smith Yolandie Smith


Snaaks hoe die lewe sy gang gaan Of jy opstaan in die more of gaan slaap Die son hou aan skyn, die wêreld hou aan draai. Jou probleme, drome, liefde en begeertes is jou eie bekkommernis. Die ou wat in die pad loop of die...



Yollas Yollas


Ek is mal oor lees! Ek hou daarvan om te skryf omdat dit my in staat stel om my droom- en gedagtewêreld op papier te sit en op hierdie manier die karakters binne my lewendig te maak. Die natuur, God se grootheid, my vriende, my...



YOLS YOLS


Ek is 38 jaar oud en woon by die kus. Die dorpie is klein, en daar is geen sprake van verkeer nie. Ek was 2 keer gediagnoseer gewees met Borskanker en het dit met die Here se hulp oorwin, my gedigte help my om my...



Yorkie Yorkie


Ek is 'n ma van 1 wat op 'n klein plasie in Franschhoek woon. Ek vrek oor Yorkies maar my man reken hulle is so klein hy sit dalk per ongeluk op die woef. Toe skaf ek maar 7 ander diertjies aan wat bietjie meer...



Ys Ys


Gedigte is my uitdrukking van wat ek voel hoor, sien, ruik en proe in en om die lewenslyn...



 < 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my 


Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar