Bydraers: A-Z : Y

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Yolande Yolande


Yolande Geyser Storey Gebore 19 Augustus 1975



Yolande Smit Yolande Smit


...en so het my debuut digbundel "Ontsnapte Voetspore" die lig gesien. Deur genade vlerk het woorde my kom heel maak... Skryf is vir my 'n diep passie en ek wil graag deur my skrywes die boodskap gebere diep tussen die lyne wat ek soms self nie verstaan nie met ander deel en...



Yolande Viljoen Yolande Viljoen


'n Spons op die vensterbank wat alles wil leer en aan die wereld  mee deel in die vorm van digkuns en klomp ander nonsens wat seker in 'n boek gaan opeindig. 



Yolandi Maritz Yolandi Maritz


Ek is absoluut mal oor alles Afrikaans, behalwe mense wat die taal afbreek met hul "commen" musiek. Ek is 'n derdejaar Joernalistiek student aan TUT, en is mal oor die bedryf en die buzz wat met die werk gepaard gaan. Ek hou van groot sonbrille...



Korreltjiesand Korreltjiesand


Wat jy sien is wat jy kry... My denke en hart pen ek neer op papier Na waarheen ookal die omstandighede my stuur Niemand spesiaals is ek meer as jy In baie mense het my vertroue gegly Deur diep donker beproewinge is ek wel maar...



 < 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my 


slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar