Die kompetisie is nou gesluit, baie dankie vir jou belangstelling.
Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting.
Let wel:

Woes-Nuus
Gedigte

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.