Titel: Waar kom Die Ooievaar Vandaan? - 07 Jun 2008
Titel: Gee My Krag - 28 Jan 2008
Titel: Belangrike Bespreking(GEBEDSKRING) - 09 Mar 2007
Titel: Jaar Afsluiting 2006 - 21 Dec 2006
Titel: Skoondogters versus Skoonma - 02 Dec 2006
Titel: Aborsies en vernieteging van ons lewende wesens - 17 Aug 2006
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?