Titel: Naskrif - 18 Jan 2016
Titel: GHA se jaarlikse gedigtekompetisie - 16 Apr 2015
Titel: Opstelkompetisie vir Hoërskoolleerlinge - 16 Apr 2015
Titel: Gedigtekompetisie vir Skoliere - 16 Apr 2015
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe