Artikels deur Ya'acov

Titel: Nuwe Maan & Trompette Fees - 18 Sep 2009

Titel: Oorsprong van "May Day" - 29 Apr 2009

Titel: Vier jý Easter - 10 Apr 2009

Titel: Skriftuurlike Pasga 2009 - 31 Mar 2009

Titel: Bahá’í Kalender (3e in reeks) - 23 Mar 2009

Titel: 7 dae van rou - 09 Feb 2009

Titel: Heuningbos - 10 Jan 2009

Titel: Die Antieke Joodse Bruilof - 08 Jan 2009

Titel: Weet jy wat Ganoekka is? - 21 Dec 2008

Titel: VADER hart of my hart. wie's reg? - 09 Dec 2008



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar