Titel: PROFESIEE EN...PASOP VIR WOLF! - 17 Nov 2012
Titel: Hot en haar en wat het dan verander? - 15 Mar 2011
Titel: Wesbank en hulle 48 uur kak diens! - 14 Mar 2011
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.