Titel: Afrika - 16 Jul 2012
Titel: Metamorfose - 25 Apr 2008
Titel: Pearly Beach - 28 Mar 2008
Titel: Karoo - 16 Jul 2007
Titel: U Is - 02 Mar 2007
Titel: 'n Veldblom - 30 Jan 2007
Titel: Immanuel - 18 Jan 2007
Titel: Weer begin - 29 Nov 2006
Titel: Skudvry - 02 Oct 2006
Titel: Die Weegskaal - 27 Sep 2006
Titel: Beelde - 27 Sep 2006
Titel: Die Widtuin - 27 Sep 2006
Titel: My huisie - 27 Sep 2006
Titel: Die Tuinier - 11 Sep 2006
Titel: 'n perelkroon vir jou - 19 Aug 2006
Titel: Mamma Lina - 18 Aug 2006
Titel: Fyne Vrou - 10 Aug 2006
Titel: Die Kunstenaar - 09 Aug 2006
Titel: Namibie - 09 Aug 2006
Titel: Saam Stap - 08 Aug 2006
Titel: Lot se vrou - 05 Aug 2006
Titel: Moedertaal - 05 Aug 2006
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?