AANGENAME KENNIS Ave Amice: Laat ek jul voorstel aan Lentulus 'n Bemaerde Juris; 'n Befoeterde Samurai; 'n Poreuse Skedel vol gestoomde Kennis. 'n Patriarg; panlekker;...
Titel: Waag Wen Ware JY!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0
ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...
Titel: Son op by donkerhoek
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 13 | Kommentare: 0
jongie oom Engelsman was nou wee daar in oz land staan gemaak die afgelope paar...
Titel: NUWE SUID-AFRIKA UIT 'N ANDER OOGPUNT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2012 | Kere gelees: 75 | Kommentare: 4
Brompotte moet liewer nie verder lees nie.
Let wel:
Vir die doel van hierdie skrywe,...
Titel: Ontwaak jy wat slaap, die laaste hoofstuk - Jesaja se siening van die eindtyd
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Apr 2012 | Kere gelees: 71 | Kommentare: 3
Ons almal ken gedeeltes van die boek baie goed. Daar is gedeeltes wat ons altyd...
Titel: Moses 3 vers 3: Hoe lyk jou getuienis?
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Apr 2012 | Kere gelees: 65 | Kommentare: 3
Ek het op ‘n dag voor die televisie gesit en wou graag uitvind watter programme...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.