Artikels: geluk

Premium+ Fokus: gryskop gryskop

Hi!!! Ek is Petro L M  Gordon, Ek woon steeds in die Bolandse dorp, Paarl. Ek skryf al van kleinsaf, en sal verseker altyd skryf. skryfsels...

Titel: Waag Wen Ware JY!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0


ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...




Titel: Gelukwensinge aan die Wenners!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 May 2012 | Kere gelees: 115 | Kommentare: 17


Baie geluk aan die wenners van die twee kategorieë, Musiek & Liriek en Gedigte, wat...




Titel: SKRYF-REDIGEER-PUBLISEER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Apr 2012 | Kere gelees: 91 | Kommentare: 8


Hierdie drie, maar die grootste hiervan is . . .
Wag.
Kom ek begin by...




Titel: DIE KLIPPE SKREE DIT UIT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Apr 2012 | Kere gelees: 103 | Kommentare: 6


Ek praat met julle pragtige dames.
Gaan sit en haal daardie diamant ring van jou...




Titel: Wel, wel , wel ... wat ‘n WOESte aand ...

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 25 Mar 2012 | Kere gelees: 190 | Kommentare: 8


Teen half sewe begin die gaste opdaag en onder die groot boom waarin talle liggies...






Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar