Titel: Praat - ook skryf
Projek: Praat
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 07 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Ek het gister ‘n ding gedoen.
Ek het hierdie doen van my ook met alle...
Titel: IETSIE SOET BY DIE SOUT - MET FOTO
Projek: Foto 6
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 26 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Dit was haar bydrae.
Emmerentia Furstenberg het hierdie resep ingestuur na Die Huisgenoot se Leefstyl...
Titel: DIE NAAM NET VIR DIE HUIS VAN YISRAEL
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
scene 1
"My dogter is erg van die duiwel besete."
"Stuur haar weg"
"Ek is...
Titel: OMGEWINGSDAG 2014
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
'n Artikel is verslaggewing geskoei op feite en navorsing.
In teenstelling met 'n rubriek neem...
Titel: Meer voedsel op minder grond
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Woes is nie net vir stories en gedigte nie omdat, as intelligente blad maak Woes...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?