Naas Breytenbach. N.a.v. 'n paar komtare in die laaste tyd. Naas is al aan die verkeerde kant van 50. 'n Roos vir al my gereelde...
Titel: DIE KLIPPE SKREE DIT UIT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Apr 2012 | Kere gelees: 103 | Kommentare: 6
Ek praat met julle pragtige dames.
Gaan sit en haal daardie diamant ring van jou...
Titel: Regstellende aankope
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Mar 2012 | Kere gelees: 54 | Kommentare: 1
Dit gebeur mos altyd met ander mense. Kan en sal nie met my gebeur nie....
Titel: WOESTAARDS SOOS KOTZÉ
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2012 | Kere gelees: 132 | Kommentare: 3
Indien dit moet, sal ek ritmies hieroor skryf.
Sal ek beslis nie huiwer om op...
Titel: Beëindig ons te maklik huwelike en verhoudings
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2011 | Kere gelees: 155 | Kommentare: 0
Beëindig ons te maklik huwelike en verhoudings
LOSLIP DONDERDAG 1 DESEMBER 2011 @ 14h00 op...
Titel: BAKTERIE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Nov 2011 | Kere gelees: 103 | Kommentare: 4
In my Gorrelstuk: ‘Tolbos’, het ek net aan iets geraak:
My skoonseun se ongesteldheid.
Nog...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.