My skrywersnaam is Lappies. Ek het so paar jare gelede spontaan begin skryf - seker om my seer te probeer verwoord - en kon van...
Titel: Waag Wen Ware JY!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0
ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...
Titel: DOOP DAG
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Mar 2012 | Kere gelees: 133 | Kommentare: 1
Dit is my nederige oortuiging dat die Kerk in enige samelewing die belangrikste steunpunt is....
Titel: As ek die Minister van Onderwys se raadgeefster was geskryf deur Lynette Louw
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2012 | Kere gelees: 154 | Kommentare: 1
Ek kom toevallig op Lynette Louw se skryfsel af en kon nie weerhou om te...
Titel: WOESTAARDS SOOS KOTZÉ
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2012 | Kere gelees: 132 | Kommentare: 3
Indien dit moet, sal ek ritmies hieroor skryf.
Sal ek beslis nie huiwer om op...
Titel: OPE BRIEF aan Dr. Nicola Zwelinzima-Varkenvisser se KERSFEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2011 | Kere gelees: 101 | Kommentare: 7
http://www.woes.co.za/bydrae/artikel/ope-brief-aan-at-de-lange-ontluiker-en-aan-woeslesers
Dr. Nicola Zwelinzima-Varkenvisser skryf: “Ek sê jou wat, gaan jy en vier bietjie een...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)