Hi!!! Ek is Petro L M Gordon, Ek woon steeds in die Bolandse dorp, Paarl. Ek skryf al van kleinsaf, en sal verseker altyd skryf. skryfsels...
Titel: Waag Wen Ware JY!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0
ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...
Titel: As ek die Minister van Onderwys se raadgeefster was geskryf deur Lynette Louw
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2012 | Kere gelees: 154 | Kommentare: 1
Ek kom toevallig op Lynette Louw se skryfsel af en kon nie weerhou om te...
Titel: Jy laat my soms twyfel in ewolusie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Feb 2012 | Kere gelees: 93 | Kommentare: 5
Kommentaar gelewer op Hoe die Heelal ontstaan het (Wie weet?) deur Jacques De Villiers om...
Titel: Tellende syfers.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jan 2012 | Kere gelees: 98 | Kommentare: 1
Iemand het onlangs op Woes gevra hoe seker kan ‘n mens wees dat byvoorbeeld die...
Titel: DITJIESnDATJIES AFRIKANERTJIES besorg oor Namibiërs
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Sep 2011 | Kere gelees: 75 | Kommentare: 2
Die Windhoek Afrikaans Primêre Skool het N $ 10 000 geskenk vir leerders in skole...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...