Die tuiste van 'n rustelose siel, partymale effens deurmekaar en confused, meestal heeltemal so. My 'gedigte' skrywery het op universiteit begin nadat 'n goeie vriendin...
Titel: Die Rictameter (stof en tegniek 89)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2012 | Kere gelees: 8 | Kommentare: 0
Die rictameter versvorm word geskryf in nege versreëls. Die eerste en negende versreël is heeltemal...
Titel: Waag Wen Ware JY!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0
ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...
Titel: NUWE SUID-AFRIKA UIT 'N ANDER OOGPUNT
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2012 | Kere gelees: 75 | Kommentare: 4
Brompotte moet liewer nie verder lees nie.
Let wel:
Vir die doel van hierdie skrywe,...
Titel: Digter’s eggo (stof en tegniek 88)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 May 2012 | Kere gelees: 24 | Kommentare: 0
Dit wil vir my voorkom asof Meraai vannie baai en Marcie hierdie versvorm geskep het....
Titel: Ars Longa, vita brevis: Kuns is lank, die lewe is kort
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 May 2012 | Kere gelees: 95 | Kommentare: 14
Ars longa, vita brevis is 'n Latynse vertaling van 'n aforisme (kort, bondige gesegde) of...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...