Ek is iemand wat in die Here glo, wat wedergebore is en vir Hom leef. Ek is betrokke by Sy koninkryk en is baie opgewonde...
Titel: Waag Wen Ware JY!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 42 | Kommentare: 0
ONTDEK DIE WARE JY
So, jy lees hier en jy dink jy ken jouself nogal...
Titel: Vertaler gezocht...
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2012 | Kere gelees: 46 | Kommentare: 3
Beste allemaal,
Ik heet Enrico Lommerte, een nederlandse dichter uit Eindhoven in Nederland en sinds...
Titel: Ars Longa, vita brevis: Kuns is lank, die lewe is kort
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 May 2012 | Kere gelees: 95 | Kommentare: 14
Ars longa, vita brevis is 'n Latynse vertaling van 'n aforisme (kort, bondige gesegde) of...
Titel: Hoekom Werkplek-intelligent wees.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 May 2012 | Kere gelees: 38 | Kommentare: 1
DEEL 1:
STEL JOU VIR ’n OOMBLIK VOOR - Die werksgeleentheid, waaroor jy nog net...
Titel: Onderhoude met Finaliste en Vrae aan Beoordelaars
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 May 2012 | Kere gelees: 149 | Kommentare: 6
Woes gaan binnekort onderhoude met die finaliste van die WOES Skryfkompetisie voer en dit sal...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte

deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog