Jeugverhale: humor

Titel: Eddie Neem Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Eddie kners op sy tande. Dis beter as om sy tong te byt om stil...




Titel: Saphira en die Skikgodinne [Filio (Metta) liefde]

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Die swart-en-bruin Feetjie Hond loop ongeduldig op en af in die gang voor die gekerfde...




Titel: Saphira en die Getoorde Skêre

Projek: SKER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Saphira loop deur die woelige kasteelmuur. Die grond is goed platgetrap en geen gras kan...




Titel: die towenaar

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die towenaar bekyk die eier in sy hand. Hy hou dit op teen die lig,...




Titel: Feetjie se jolyt lente partytjie

Jeugverhaleschatz Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Koud

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Projek:- Skamel, geil, prul, jolyt, oorlams en lol

Feetjie fladder deur die bos en mens...






Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar