Titel: Spyt
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek het die filmster van Amerika, Mic Borden, agtervolg. Wou ‘n paar fotos van hom...
Titel: Alleen
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Was jy al ooit in jou lewe alleen? Nie eensaam nie, maar WERKLIK alleen? Smagtend...
Titel: WSW - DIE EINDE
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 30 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 17
Weer weet ek dat alle goeie dinge tot ’n einde kom en gelukkig is dit...
Titel: WSW - WEEK21!!
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
.....een! !
En so breek die heel laaste week van die Woes-skryf-woes projek aan. Die...
Titel: WSW - WEEK 20
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Twee…… Onthou jy?
Dis die ‘Final Countdown’ vir Woes-skryf-woes!
Vandag breek Week 20 van die...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?