Gorrel: behoefte

Titel: Die Kat is Terug

Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek is terug na my lang afwesigheid van Woes. Vir dertig dae het ek aaneen...




Titel: Profiel

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Ek is darem nie die enigste met ‘n leeg skrywerskop op ‘n Maandag na die...




Titel: Behoefte

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11


Ek het 'n verskriklike behoefte om net 'n slag alleen te wees in en om...




Titel: Ek het so paar dae terug aan die gedig begin skryf.

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Dit het so begin :
Daar is stilte op my lippe
daar is geraas in...




Titel: Vir R20 - Regtig

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 22 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Hierdie onderwerp is meer kontroversieel dan enigiets anders.
Gewig verminder.

Eintlik is die aksie verskriklik...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar