Titel: ¿TOTSIENS? ! ?VAARWEL¿
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Dag-ook liewe bendelede, vriende en -inne, asook vreemde medelesers,
almal is oënskynlik besig om...
Titel: Woes se sluiting
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13
In my persoonlike lewe en vir my eie ek, is hierdie wending traumaties en ‘n...
Titel: ... 'n Gevoel soos liefde. (Doop)
Projek: KOSBAAR
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 07 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10
Doop.
06/12/2015.
So is my lief-kinders gedoop. Ignathius op ses en Danel op twee en...
Titel: Kosbare kleinode
Projek: KOSBAAR
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Was dit nou 'n missie om te besluit in watter kategorie ek die skrywe moet...
Titel: Die beter soen
Projek: SOEN
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Daar is gebeure wat nie verwoord kan word nie.
Dit is serious gebeurte.
Sy het...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.