Gorrel: skool

Titel: Verval

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Lees gerus indien jy die maag het.

Die eerste twee kinders het vanself groot geword....




Titel: Wenke vir die skryf van gedigte

GorrelVic Viviers Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek het op hierdie stukkie in Die Burger van 6 April 2015 afgekom, wat ek...




Titel: Skool en die lewe

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Voorwoord:
Ek hardloop in hierdie skrywe slegs deur die drie fases van my skool lewe....




Titel: RSG TOP 20

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


13:40 2015/03/28

Fritz, ek het nog nooit
na hierdie program TOP20 geluister nie,
want ek...




Titel: Waarheid in 'n neutedop.

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Daar lê vir die samelewing groter gevaar verskuil in die gedweëndheid van die briljantes en...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar