Titel: Pram
Projek: PROJEK – KRUISPAD (2015-06-10 tot 2015-06-23)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Weet nie of almal al die uitdrukkings ken nie, miskien is dit maar net Streekstaal....
Titel: WOES skryf WOES 2015 - deelnemer Koorsdoring
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
My beplande boek is fiksie en die eerste keer dat ek probeer om meer as...
Titel: Woordverwerker; Woes skryf woes projek.
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek is 'n tikmasjien, 'n elektroniese een.
Ek skryf gedigte en rympies, lees ander mense...
Titel: BUITE AFSTAND
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Soveel woorde, soveel dade, soveel aksies word gesê en gedoen. Wanneer mens doodeenvoudig eenkant op...
Titel: Vergewe
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 13 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Hierdie tyd van die jaar word die druk op my altyd meer. Dit is berou...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.