Gorrel: werk

Titel: Laaste klagte van 'n boer

GorrelWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Hier is nou eers weer 'n stukkie skinder/kla van die boer:
Tot onlangs is skaap...




Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Liewe Woes-vriende,

Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....




Titel: Waterwys Resep

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Bestandele :

1 bottel Harrier Wiskey
1 boer wat water soek.
1 ysterdropper met 'n...




Titel: Die Kat is Terug

Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek is terug na my lang afwesigheid van Woes. Vir dertig dae het ek aaneen...




Titel: die offies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


"Middag, Menee', welcome to my offies!" sê die kort, bruin outjie met 'n vriendelike oopbeksmaail...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar