Monumentale emosionele werke. alle monumente is nie mooi nie. gedigte gaan oor gevoel. geinspireer deur ervaring,observasie,opinie. geinspireer deur liefde. en pyn. begeerte. jaloesie. woede. revenge....
Titel: CARLOS, DIE JAKKALS – die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 May 2012 | Kere gelees: 16 | Kommentare: 0
So te sê met die moedermelk het Ilich Ramírez Sánchez die rewolusionêre denke ingeneem: Sy...
Titel: Salt
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Sep 2010 | Kere gelees: 108 | Kommentare: 0
Hierdie is ‘n spioenasieriller met meer as een komplot, dreigende atoombomme, sluipmoordenaars en een te...
Titel: Traitor
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Jun 2009 | Kere gelees: 469 | Kommentare: 0
Hierdie rolprent handel oor ’n FBI-agent wat vermoed dat ’n oud-soldaat en Amerikaanse burger besig...
Titel: Boy in the striped payamas
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2009 | Kere gelees: 842 | Kommentare: 0
Is gebaseer op John Boyne se boek en alhoewel daar groot hartseer elemente aan hierdie...
Titel: SHOOTER
Weergawe: | Datum gepubliseer: 02 May 2007 | Kere gelees: 1690 | Kommentare: 0
Hierdie fliek is op die boek Point of Impact van Stephen Hunter gebaseer. Sy boeke...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.