Resensies: sosiale kommentaar

Titel: OOR MENSE EN PERDE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 19 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Gewoonlik verskyn die duitse weergawe van 'n buitelandse boek of film drie of hoog­stens ses...




Titel: MY HART DANS, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 29 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


'n Seuntjie kom in die winkel om kaas te koop; die winkelier reken pryse uit...




Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...




Titel: GHA MAAND-GEDIGTEKOMPETISIE

ResensiesDriekie Grobler Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) se maandelikse gedigtekompetisie.

Lees die reëls baie...




Titel: Dogters van die sOn deur Carol Williams

ResensiesAmaspoke Spoke Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Dogters van die sOn deur Carol Williams is 'n verhaal vol intriges, komedie en hartseer....






Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar