Dit is tyd dat ek julle vertel wat van my geword het. Na nege jaar in die woestyn, het ek verskuif na die Verre Ooste. ...
Titel: DISKO OP RUSSIES, die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Apr 2012 | Kere gelees: 26 | Kommentare: 0
RUSSENDISKO, 2012, r. Oliver Ziegenbalg, d. Matthias Schweighofer, Friedrich Mücke, Christian Friedel, Peri Baumeister, op...
Titel: SKANDE, die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Apr 2012 | Kere gelees: 67 | Kommentare: 2
Ene J. M. Coetzee het ‘n boek geskryf waarvan ‘n Australiese regisseur namens Steve Jacobs...
Titel: LE HAVRE, die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2012 | Kere gelees: 47 | Kommentare: 0
(Aki Kaurismäki; Finland/Frankryk/Duitsland, 2011) (Sê, Kouriesmêkie)
‘n Skeeps-vraghouer onderwegs na London word per abuis in...
Titel: IN 'N BETER TYD, die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Nov 2011 | Kere gelees: 40 | Kommentare: 0
In ‘n middelklein Duitse „Kaff”* êrens op die plat land agter die Noordseekus se dyk...
Titel: POLL, die film
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Oct 2011 | Kere gelees: 55 | Kommentare: 1
Die Duitse Ryk het vroeër tot diep in Oos-Europa gereik. Naas Pommern en Pruisse was...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.