Musiek & Lirieke: ongeluk

Titel: Skarlakenson vir my Pa - Anzé Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


waar die kyke
van jou onthou
hul te pletter loop
soos branders
teen skurwe rotse...




Titel: Walle - Voelverskrik

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


ek en jy gaan langs die Zambezi sit.
op haar oudste walle.
uit 'n hout...




Titel: Deernis van 'n Moederhart - Ita

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


soveel pypies karteer jou lyfie
vergeefse steriele tentakels na hartmonitor
flikker rooi-ogig as moegsterf van...




Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Oog

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...




Titel: Nuwe Jaar - Kreatiewe bestuurder

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


 dis stil
lank lank na middernag
en die oujaar se skelet
lê bleek, gedweë eenkant...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar